Bose oog

Gelukbringers met 'n oog op ('n oogkraal of nazar) is een van die gewilde maniere om die bose oog af te weer.
'n Antieke uitbeelding van 'n fallus wat in 'n bose oog ejakuleer (uit Libië).

Die bose oog is 'n bonatuurlike geloof in 'n vloek wat veroorsaak word deur 'n kwaadwillige kyk, wat gewoonlik deur jaloesie geïnspireer is.[1] Die geloof in die bose oog bestaan reeds sedert die voorgeskiedenis,[1] en gelukbringers met 'n oog op (oogkrale of nazars) is ontdek van tot 5 000 jaar gelede.[1]

  1. 1,0 1,1 1,2 Hargitai, Quinn (19 Februarie 2018). "The strange power of the 'evil eye'". BBC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2021. Besoek op 5 Januarie 2021.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search